Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 18:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Elyakim, die seun van Hilkiyahu, Shevnah en Yo’ag vir Rav-Shakeh: “Praat met u diensknegte in Aramees, want ons verstaan dit en moenie met ons Hebreeus praat ten aanhore van die manne wat op die muur is nie.”

2 Konings 18

2 Konings 18:23-32