Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 18:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In daardie tyd het Hizkiyahu, koning van Y’hudah, die goud van die deure van die tempel van יהוה en van die deurposte afgesny wat hy oorgetrek het en dit vir die koning van Ashur gegee.

2 Konings 18

2 Konings 18:11-26