Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 18:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe laat Hizkiyahu, koning van Y’hudah, die koning van Ashur in Lakhish weet: “Ek het verkeerd gedoen; trek terug van my af; wat u my ook al oplê, sal ek verdra.” Die koning van Ashur het drie honderd talente silwer en dertig talente goud van Hizkiyahu, koning van Y’hudah, verwag.

2 Konings 18

2 Konings 18:12-16