Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 18:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het in die derde jaar van Hoshea, die seun van Elah, koning van Yisra’el, gebeur dat Hizkiyahu, die seun van Agaz, koning van Y’hudah geword het.

2 Konings 18

2 Konings 18:1-5