Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 16:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Agaz stuur toe boodskappers na Tiglat-Pil’eser, koning van Ashur, om te sê: “Ek is u dienskneg en u seun; kom op en bevry my uit die hand van die koning van Aram en uit die hand van die koning van Yisra’el wat teen my opstaan.

2 Konings 16

2 Konings 16:1-11