Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 16:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Retzin, koning van Aram en Pekag, die seun van Remalyah, koning van Yisra’el, opgegaan na Yerushalayim om oorlog te maak en hulle het Agaz beleër, maar kon hom nie oorwin nie.

2 Konings 16

2 Konings 16:4-9