Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 16:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Koning Agaz het na Dammesek gegaan om Tiglat-Pil’eser, koning van Ashur, te ontmoet en die altaar gesien wat in Dammesek was. Koning Agaz het vir Uriyah, die priester, die bloudrukplan en ’n model van die altaar gestuur, volgens die vakmanskap daarvan.

2 Konings 16

2 Konings 16:7-13