Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 15:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Pekag, die seun van Remalyahu, sy adjudant, teen hom saamgesweer en hom in Shomron, in die vesting van die koning se huis geslaan, saam met Argov, Aryeh en vyftig man uit die Gil’adiete en hy het hom doodgemaak en in sy plek koning geword.

2 Konings 15

2 Konings 15:22-29