Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 15:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Menagem die geld vanuit Yisra’el ingevorder, van al die magtige manne van rykdom, vyftig sikkels silwer van elke man om die koning van Ashur te betaal. So het die koning van Ashur teruggedraai en nie daar in die land gebly nie.

2 Konings 15

2 Konings 15:16-21