Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 13:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir Y’ho’agaz nie meer as vyftig perderuiters, tien strydwaens en tien duisend voetgangers van die leër laat oorbly nie, want die koning van Aram het hulle vernietig en hulle gemaak soos stof as gedors word.

2 Konings 13

2 Konings 13:1-12