Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 13:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het gesê: “Maak die venster oop na die ooste toe!” Hy het dit oopgemaak. Toe sê Elisha: “Skiet!” Hy het geskiet. Toe sê hy: “יהוה se pyl van oorwinning, van oorwinning oor Aram, want jy sal die Arameërs oorwin by Afek.”

2 Konings 13

2 Konings 13:8-25