Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 11:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die bevelvoerders oor ’n honderd het toe alles gedoen soos die priester Y’hoyada beveel het en elkeen het sy manne wat op die Shabbat inkom saam met die wat op die Shabbat uitgaan gevat en na die priester Y’hoyada gekom.

2 Konings 11

2 Konings 11:2-19