Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 11:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In die sewende jaar het Y’hoyada gestuur en die bevelvoerders oor ’n honderd van die lyfwagte en van die wagte laat haal en by hom in die huis van יהוה laat kom. Toe het hy met hulle ’n verbond gesluit en hulle onder eed geplaas in die huis van יהוה en vir hulle die koning se seun gewys.

2 Konings 11

2 Konings 11:1-6