Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 11:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al die mense van die land het in die tempel van Ba’al ingegaan en dit afgebreek; sy altare en sy beelde het hulle deeglik in stukkies gebreek en Mattan, die priester van Ba’al, voor die altare doodgeslaan. Die priester het amptenare aangestel oor die huis van יהוה.

2 Konings 11

2 Konings 11:14-21