Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 10:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yehu het egter nie versigtig in die wet van יהוה, die God van Yisra’el, met sy hele verstand, wil en emosie geloop nie; hy het nie afgewyk van die sondes van Yarov’am waarin hy Yisra’el laat sondig het nie.

2 Konings 10

2 Konings 10:28-36