Nogtans het Yehu nie afgewyk van die sondes van Yarov’am, die seun van N’vat, waarmee hy Yisra’el laat sondig het nie: die goue kalwers wat in Beit-El en in Dan was.