Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 10:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Net toe hy klaar die brandoffer geoffer het, het dit gebeur dat Yehu aan die lyfwagte en die koninklike offisiere sê: “Gaan in, maak hulle dood, laat niemand uitkom nie!” Hulle het hul met die skerpte van die swaard doodgemaak en die lyfwagte en die koninklike offisiere het hulle uitgegooi en na die binnedeel van die huis van Ba’al gegaan.

2 Konings 10

2 Konings 10:16-29