Hy sê vir die een wat in beheer was oor die klerekamer: “Bring klere uit vir al die aanbidders van Ba’al.” Hy het vir hulle klere uitgebring.