Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 10:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Roep nou al die profete van Ba’al, al sy aanbidders en al sy priesters; laat niemand gemis word nie, want ek het ’n groot offer aan Ba’al. Wie ook al gemis word, sal nie leef nie.” Yehu het dit egter met lis gedoen om die aanbidders van Ba’al te kan vernietig.

2 Konings 10

2 Konings 10:10-27