Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 30:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het al die slegte mense en deugniete uit die manne wat saam met Dawid gegaan het, gesê: “Omdat hulle nie saam met ons gegaan het nie, sal ons nie vir hulle enige van die buit gee wat ons afgeneem het nie, behalwe vir elke man sy vrou en sy kinders sodat hy hulle kan wegvat.”

1 Sh'mu'el 30

1 Sh'mu'el 30:18-30