Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 30:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hy hom afgebring het, let op, is hulle oor die hele land verstrooi, besig om te eet, te drink en te dans as gevolg van die groot buit wat hulle uit die land van die F’lishtyne en uit die land van Y’hudah gevat het.

1 Sh'mu'el 30

1 Sh'mu'el 30:10-20