Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 25:40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die diensknegte van Dawid by Avigayil, in Karmel, gekom het, het hulle met haar gepraat en gesê: “Dawid het ons na u toe gestuur om u vir hom as vrou te vat.”

1 Sh'mu'el 25

1 Sh'mu'el 25:33-44