Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 25:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe is Sh’mu’el dood en die hele Yisra’el het bymekaargekom en oor hom gerou en hom begrawe by sy huis in Ramah. Dawid het opgestaan en afgegaan na die wildernis van Pa’ran.

1 Sh'mu'el 25

1 Sh'mu'el 25:1-7