Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 24:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Nou, let op, ek weet dat jy sekerlik koning sal wees en dat die koninkryk van Yisra’el in jou hand bevestig sal word.

21. Nou, sweer vir my by יהוה dat jy my nageslag ná my nie sal afsny en my naam nie uit my vader se huis sal vernietig nie.”

22. Dawid het vir Sha’ul gesweer en Sha’ul het na sy huis toe gegaan, maar Dawid en sy manne het na die vesting toe opgegaan.