Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 20:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sweer Dawid weer en sê: “Jou vader weet baie goed dat ek guns in jou oë gevind het en hy het gesê: ‘Moenie dat Y’honatan dit weet nie, anders sal hy bedroef wees,’ maar so waar as יהוה leef en jyself leef, daar is skaars ’n tree tussen my en die dood!”

1 Sh'mu'el 20

1 Sh'mu'el 20:1-8