Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 19:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe stuur Sha’ul boodskappers om Dawid te gaan haal, maar toe hulle die groep profete sien profeteer, met Sh’mu’el wat staan en hulle lei, het die Gees van God oor die boodskappers van Sha’ul gekom en hulle het ook geprofeteer.

1 Sh'mu'el 19

1 Sh'mu'el 19:17-21