Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 17:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe antwoord Sha’ul vir Dawid: “Jy is nie in staat om teen hierdie F’lishtyn op te gaan om teen hom te veg nie, want jy is nog jonk terwyl hy ’n krygsman van sy jeug af is.”

1 Sh'mu'el 17

1 Sh'mu'el 17:31-35