Weer sê die F’lishtyn: “Ek daag die gevegsordes van Yisra’el vandag uit! Gee vir my ’n man dat ons saam kan veg.”