Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 15:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar die manne het sommige van die buit, kleinvee en beeste, die beste van die goed toegewy tot vernietiging, gevat om aan יהוה, u God, in Gilgal te offer.”Ps 40:7; Ps 51:18-21; Hos 6:6; Mat 9:13; Mat 12:7

1 Sh'mu'el 15

1 Sh'mu'el 15:19-24