Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 13:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So het dit gekom op die dag van die geveg dat daar geen swaard of spies te vinde was in die hande van enige van die manne wat by Sha’ul en Y’honatan was nie, maar wel by Sha’ul en sy seun Y’honatan.

1 Sh'mu'el 13

1 Sh'mu'el 13:14-23