Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 13:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sh’mu’el sê egter: “Wat het jy gedoen?” Sha’ul sê: “Omdat ek gesien het dat die manne van my af verstrooid raak en dat u nie kom in die vasgestelde dae nie en dat die F’lishtyne in Mikhmas bymekaarkom,

1 Sh'mu'el 13

1 Sh'mu'el 13:6-16