Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 1:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar Hannah het nie opgegaan nie, want sy het vir haar man gesê: “Wanneer die seun gespeen is, dan sal ek hom bring dat hy voor die Teenwoordigheid van יהוה kan verskyn en daar vir altyd bly.”

1 Sh'mu'el 1

1 Sh'mu'el 1:19-27