Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 1:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het twee vroue gehad; die naam van die een was Hannah en die naam van die ander was P’ninah. P’ninah het kinders gehad, maar Hannah het geen kinders gehad nie.

1 Sh'mu'el 1

1 Sh'mu'el 1:1-5