Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 1:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hannah antwoord egter: “Nee, my meester, ek is ’n vrou wat in my gees onderdruk is; ek het nie wyn of sterk drank gedrink nie, maar ek het my verstand, wil en emosie voor יהוה uitgestort.

1 Sh'mu'el 1

1 Sh'mu'el 1:12-24