Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 8:29-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. Ner was die vader van Kish en Kish van Sha’ul en Sha’ul van Yonatan, Malkishua, Avinadav en Eshba’al.

30. Die seun van Yonatan was kreupel in sy voete; Avinadav het ’n seun gehad met die naam van M’riv-Ba’al en M’riv-Ba’al was die vader van Mikhah.

31. Die seuns van Mikhah was: Piton, Melekh, Ta’rea en Agaz.