Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 8:15-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Die seuns van Elpa’al: `Ever, Mish’am, Shemed;

16. wat Ono en Lod, met hulle dorpies, gebou het

17. en hy het die hoof van die vaders geword oor die inwoners van Gat;

18. Shema, B’ri’ah,

19. Agyo, Shashak, Yeremot,