Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 5:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die God van Yisra’el het die gees van Tilgat-Piln’eser, koning van Ashur, aangehits en hy het hulle weggevoer: die stam van Re’uven, die stam van Gad en die halwe stam van M’nasheh en hulle gebring na Halag, Havor, Hara en na die Gozanrivier, stede van Mede. Hulle bly tot vandag toe daar.Eks 6:16-25

1 Kronieke 5

1 Kronieke 5:17-26