Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 29:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die tyd wat Dawid oor die hele Yisra’el regeer het, was veertig jaar. Hy het sewe jaar in Hevron regeer en drie en dertig jaar in Yerushalayim oor die hele Yisra’el en Y’hudah.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:24-30