Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 29:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Verder het koning Dawid aan die hele vergadering gesê: “Hierdie Shlomo, my seun, is nog ’n jong man, tog het יהוה hom gekies uit al my seuns omdat hy wys is, met begrip en die werk wat aan hom gegee is, is nie klein nie, maar groot, want so ’n taak is nog nooit vir enige man gegee nie. Wees nou sterk en dapper, want die werk behoort aan יהוה, ons God.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:1-5