Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 28:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Dawid aan sy seun Shlomo gesê: “Wees onveranderlik sterk en dapper en doen dit. Moenie bang of mismoedig wees nie, want יהוה-God is by jou. Hy sal jou nie faal of in die steek laat nie totdat jy al die werk vir die diens van die huis van יהוה voltooi het

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:17-21