Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 28:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê hy vir hulle: “Luister na my, my broers en my volk! Ek self het dit in my gehad om ’n huis van rus vir die ark van die verbond van יהוה te bou en as blyplek vir ons God en ek het alles voorberei vir die bou van die huis,

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:1-5