Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 23:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het administrateurs en bestuurders oor die armes en behoeftiges aangestel om aan die armes te voorsien en uit te deel, een persoon oor elke tien en hulle het niks tekort gekom nie. Dawid het hulle aangestel volgens hulle afdelings, volgens die seuns van Levi: Gershon, K’hat en M’rari.

1 Kronieke 23

1 Kronieke 23:1-13