Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 21:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yo’av het die totaal van die aantal mense aan Dawid gegee en die totale seuns van Yisra’el was een miljoen, een honderd duisend voetsoldate wat die swaard uittrek en die stam van Y’hudah was vier honderd en sewentig duisend man wat die swaard uittrek.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:1-12