Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 21:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het aan Yo’av, die seun van Tz’ruyah en die prinse van die volk gesê: “Gaan tel die mense van Yisra’el vanaf Be’er-Sh’va tot by Dan en kom terug na my dat ek die getal kan weet.”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:1-7