Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 21:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê die engel van יהוה vir Gad, die profeet: “Gaan sê vir Dawid dat hy moet opgaan en vir יהוה ’n altaar bou op die dorsvloer van Aravnah, die Y’vusiet.”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:13-19