Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 21:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

óf drie jaar lank hongersnood in die land, óf drie maande waarin jou vyande jou sal oorwin, jou agtervolg en oor jou heers, óf drie dae lank die swaard van יהוה in Yisra’el. Oorweeg nou watter antwoord jy aan Hom sal gee wat my na jou toe gestuur het.”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:7-18