Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 19:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die seuns van `Ammon sien dat hulle hul by Dawid se diensknegte gehaat gemaak het, het Hanun en die seuns van `Ammon ’n duisend talente silwer gestuur om vir hulle strydwaens en perderuiters uit Aram-Naharayim, Aram-Ma’akhah en uit Tzovah te huur.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:1-14