Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 19:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar die prinse van die seuns van `Ammon het vir Hanun, hulle meester, gesê: “Dink u dat Dawid werklik u vader geëer het terwyl hy geleef het en waarlik troosters na u gestuur het? Dit is om op die stad te spioeneer en die ingange en uitgange te bestudeer dat Dawid sy diensknegte gestuur het.”

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:1-13