Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 16:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op daardie dag het Dawid hierdie gedig met instrumentale musiek gelewer, beide hy en die oudstes van die priesters en die Leviete, om יהוה te lofprys, in die teenwoordigheid van Asaf en sy broers. Hierdie is die samevatting van die liedere wat Dawid op daardie dag voor die ark van יהוה gesing het.

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:1-12