Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 16:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir Asaf en sy broers daar voor die ark van die verbond van יהוה laat staan om voortdurend in die Teenwoordigheid van יהוה te bedien, elkeen op sy bepaalde tyd,

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:29-42